26/11/2025
Is jy opsoek na die perfekte juffrou geskenk? 🥰🎁
Die Swart Mark het vele opsies!🥳
Daar is slegs 2 van elke sak oor!‼️
🌼Opsie 1
Sak alleenlik (enige van die twee opsies)
R220
🌼Opsie 2
Sak + Akriel Sleutelhouer (met die juffrou se voorletter op) + Sorbet Handeroom + 3x Ferrero Rochers
R320
Ons koerier reg oor SA! 🚚
Alle pryse sluit koerierkostes uit.
Whatsapp ons om jou bestelling te plaas. 📲
0795223658
Ons is gevestig in Rawsonville, Wes-Kaap.