Oupa Kobus se Wegsteek-Fudge

Oupa Kobus se Wegsteek-Fudge Heerlike fudge vir soettande. Verskillende variasies beskikbaar: Plein, Amarula, Cookies & cream, Amandel & Heuning en Espresso.

As jy nog rondval vir kersgeskenke, kan jy sommer die kant toe val. ๐ŸŽ„๐ŸŽ…๐Ÿผ๐ŸŽ Dis nog nie te laat om jou geliefde soettande t...
14/12/2021

As jy nog rondval vir kersgeskenke, kan jy sommer die kant toe val. ๐ŸŽ„๐ŸŽ…๐Ÿผ๐ŸŽ Dis nog nie te laat om jou geliefde soettande te bederf met โ€˜n boksie fudge nie.
๐ŸŽ Groot boksies met 5 geure: R150
๐ŸŽ Klein boksies met 2 geure: R65

Hoe het dit gebeur???๐Ÿ˜ณ Kersfees is dan al weer om die draai ๐ŸŽ๐ŸŽ„ Bestel jou boksie fudge om die soettande in jou familie t...
23/11/2021

Hoe het dit gebeur???๐Ÿ˜ณ Kersfees is dan al weer om die draai ๐ŸŽ๐ŸŽ„
Bestel jou boksie fudge om die soettande in jou familie te bederf met ietsie spesiaal. ๐Ÿ˜‹

Boksies sal soortgelyk wees aan hierdie van verlede jaar. Die inhoud gaan net so bietjie verskil. ๐ŸŽ๐ŸŽ

Dit maak ook nogal perfekte geskenke vir juffrouens. ๐Ÿ˜‰

Kontak my by 0833769010 as jy wil bestel. ๐Ÿ˜Š

Geskenkboksies vir โ€˜n baie lojale kliรซnt. ๐ŸŽ Gemaak op spesiale aanvraag.
30/06/2021

Geskenkboksies vir โ€˜n baie lojale kliรซnt. ๐ŸŽ Gemaak op spesiale aanvraag.

Valentyns-pakkies sal hierdie week beskikbaar wees by die Barnyard Deli. Gaan loer gerus daar in of plaas jou bestelling...
07/02/2021

Valentyns-pakkies sal hierdie week beskikbaar wees by die Barnyard Deli. Gaan loer gerus daar in of plaas jou bestelling direk by 0833769010. โค๏ธ๐ŸŒนโค๏ธ๐ŸŒน

As jy iemand spesiaal hierdie Valentynsdag wil bederf met iets anders as tjoklits ๐Ÿซ en blomme๐ŸŒน๐ŸŒน, oorweeg bietjie ons Val...
03/02/2021

As jy iemand spesiaal hierdie Valentynsdag wil bederf met iets anders as tjoklits ๐Ÿซ en blomme๐ŸŒน๐ŸŒน, oorweeg bietjie ons Valentyns-pakkies.
Elke pakkie bevat ons nuutste 2 geure, spesiaal vir Valentynsdag:
Marshmallow en Kersie. โค๏ธโค๏ธโค๏ธ

Kyk hoe mooi lyk die volgende geur in ons Valentynspakkies: kersie ๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ‘๐ŸŽ‰Onthou om vroegtydig te bestel as jy iemand spesi...
31/01/2021

Kyk hoe mooi lyk die volgende geur in ons Valentynspakkies: kersie ๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ‘๐ŸŽ‰

Onthou om vroegtydig te bestel as jy iemand spesiaal wil bederf met โ€˜n spesiale pakkie soet๐Ÿ˜‰๐Ÿ˜
๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’๐Ÿ’

Die eerste geur wat in ons spesiale Valentynsdag-pakkies sal wees... ๐Ÿฅฐโค๏ธ๐Ÿ˜marshmallow!!! ๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘ Die Barnyard Deli is die eer...
21/01/2021

Die eerste geur wat in ons spesiale Valentynsdag-pakkies sal wees... ๐Ÿฅฐโค๏ธ๐Ÿ˜marshmallow!!! ๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘

Die Barnyard Deli is die eerste plek waar jy hierdie sal kan koop. Gaan maak gerus โ€˜n draai daar vir die volgende geure:
๐Ÿ”ธMarshmallow
๐Ÿ”ธAmandel en heuning
๐Ÿ”ธAmarula
๐Ÿ”ธEspresso
๐Ÿ”ธCookies & Cream

En hou die blad dop vir die volgende geure in die Valentynsdag-pakkies. ๐Ÿ˜‰๐Ÿ’•๐Ÿ’•

So begin โ€˜n nuwe fudge-jaar ook... Quenets apteek sal binnekort weer โ€˜n verskeidenheid op hul rakke hรช. ๐Ÿ‘ Amarula fudge ...
13/01/2021

So begin โ€˜n nuwe fudge-jaar ook... Quenets apteek sal binnekort weer โ€˜n verskeidenheid op hul rakke hรช. ๐Ÿ‘ Amarula fudge is weer โ€˜n โ€œlimited editionโ€ en kan net gemaak word solank my huidige bottel hou๐Ÿ™ˆ
Hou ook die blad dop vir die bekendstelling van spesiale geure vir Valentynsdagโค๏ธ๐Ÿฅฐ๐Ÿ˜

Die laaste kersfees-boksies word die naweek gemaak. Spring gou as jy wil bestel en bederf jou soettand-geliefdes met iet...
15/12/2020

Die laaste kersfees-boksies word die naweek gemaak. Spring gou as jy wil bestel en bederf jou soettand-geliefdes met ietsie heeltemal anders hierdie jaar๐ŸŽ„๐ŸŽ

โ€œAll in a weekendโ€™s work.โ€ Boks wat Potch toe gaan, nog โ€˜n bestelling vir die Barnyard Deli, 10 Kersfees-boksies en nog ...
13/12/2020

โ€œAll in a weekendโ€™s work.โ€ Boks wat Potch toe gaan, nog โ€˜n bestelling vir die Barnyard Deli, 10 Kersfees-boksies en nog 8 boksies wat verpak moet word. My kombuis is heeltemal oorgeneem deur fudge๐Ÿ™ˆ
Baie dankie vir almal se ondersteuning๐Ÿ™ Julle hou my op my tone๐Ÿ˜‰

68 pakkies in 9 geure op pad na Potch. ๐Ÿ˜…
11/12/2020

68 pakkies in 9 geure op pad na Potch. ๐Ÿ˜…

Deesdae moet almal maar help om die pot aan die kook te hou๐Ÿคท๐Ÿปโ€โ™€๏ธ๐Ÿคฃ
10/12/2020

Deesdae moet almal maar help om die pot aan die kook te hou๐Ÿคท๐Ÿปโ€โ™€๏ธ๐Ÿคฃ

Address

Worcester

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oupa Kobus se Wegsteek-Fudge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category