15 On Park

15 On Park A unique brick building with 14 shops under one roof. From everyday essentials to special finds, thereโ€™s something for everyone. ๐Ÿ›๏ธ

๐Ÿ“ Support local.

Shop at 15 on Park!

04/06/2026
03/06/2026

๐Ÿ‘ฃ Handgemaakte leer-skoene vir die hele gesin โ€“ van die kleinste voetjies tot stylvolle alledaagse gemak vir grootmense.

Kom ontdek ons volledige reeks unieke, plaaslik vervaardigde skoene in verskillende kleure en style.

๐Ÿ“ 15 On Park Close, Worcester | ๐Ÿ“ž 076 300 0038

03/06/2026
02/06/2026

๐ŸŒพ Vars, plaaslik en met liefde gemaak! ๐ŸŒพ

Kom loer gerus in by Negosiewa Worcester vir ons heerlike beskuit:

โœ”๏ธ Boerbeskuit
โœ”๏ธ Mosbeskuit
โœ”๏ธ Growwebeskuit
โœ”๏ธ Karringmelkbeskuit

Met Vadersdag om die draai is dit ook die perfekte tyd om vir Pa iets besonders te kom uitsoek. Van unieke geskenke tot heerlike lekkernye โ€“ ons het iets vir elke smaak.

๐Ÿ“ 15 On Park Close, Worcester
๐Ÿ“ž 076 064 7719

Ondersteun plaaslik en ontdek iets besonders vir die hele gesin.

02/06/2026

๐Ÿ”ถ BELANGRIKE KENNISGEWING AAN AL ONS KLANTE ๐Ÿ”ถ

Baie van julle vra of ons 'n nuwe besigheid is. Die antwoord is: NEE! ๐Ÿ˜Š

Ons is steeds dieselfde mense, dieselfde kwaliteit produkte en dieselfde uitstekende diens wat julle oor die jare leer ken en vertrou het.

Ons het net 'n nuwe naam en 'n nuwe ligging.

Voorheen bekend as Biltong Hoekie, nou trots bekend as Lianรฉs Biltong Box.

๐Ÿฅฉ Dieselfde heerlike biltong
๐Ÿฅฉ Dieselfde smaaklike droรซwors
๐Ÿฅฉ Dieselfde kwaliteit waarvoor ons bekend is

๐Ÿ“ Jy kan ons nou vind by:
15 On Park Close, Worcester

Dankie vir julle volgehoue ondersteuning. Ons sien uit daarna om julle by ons nuwe tuiste te verwelkom!

01/06/2026

OPNUUT OPENS TOMORROW @ 15 ON PARK!

Join us tomorrow, 2 June, as we celebrate the opening of Opnuut! ๐Ÿ’›

Discover beautiful preloved clothing, jewellery and accessories, and support local while finding something special.

๐ŸŽ Special Cricut Promotion | 2 - 19 June
Bring your dadโ€™s favourite mug (or a new one) and have his name added for just R25. Choose from a selection of available colours.

๐Ÿ“ 15 Park Close, Hospital Hill, Worcester

Tag a friend who loves unique finds and sustainable fashion!

After a few finishing touches last night, we are excited to announce that Water Pot is officially OPEN from today! ๐Ÿ’ง Bri...
01/06/2026

After a few finishing touches last night, we are excited to announce that Water Pot is officially OPEN from today!

๐Ÿ’ง Bring your empty bottles and come fill up with fresh, purified water! R1 per litre for refill.

Business hours:
Monday - Friday 09:00 - 18:00
Saturdays 09:00 - 13:00

31/05/2026
30/05/2026

๐Ÿ“ WAAR IS NEGOSIEWA?

Ons kry daagliks die vraag โ€” โ€œMaar waar is julle?โ€ ๐Ÿ˜„
Nou weet jy presies waar om ons te kry!

Negosiewa Worcester is geleรซ by 15 On Park Centre, Worcester ๐Ÿ“
Jou nuwe bestemming vir unieke geskenke, stylvolle dรฉcor, mode-bykomstighede en soveel meer.

Kom loer gerus in en ontdek iets besonders vir jouself of iemand spesiaal โœจ

๐Ÿ“ž 076 300 0038
๐Ÿ“ 15 On Park Centre, Worcester

Address

15 Park Close
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27834528473

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when 15 On Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to 15 On Park:

Share