Ware Woorde

Ware Woorde Ware Woorde is n roeping om die Lewende Woord te versprei deur middel van kuns produkte. Elke item is uniek en spesiaal handgemaak om jou te seën.

Verskaf Grootmaat aan Besighede. epos ons vir meer inligting. Ware Woorde is n roeping om die Woord van God in elke huis te kry deur middel van kuns produkte byvoorbeeld,skinkborde,plekmatjies, bekers, muurbehangsels asook unieke handgemaakte hout kuns en vele meer. Besoek ons aanlyn winkel:www.warewoorde.co.za

Comming soon!!!Die vrug van die Gees reeks is binnekort beskikbaar op kussings en hout canvases.Mag jy weet dat die Lig ...
10/07/2021

Comming soon!!!

Die vrug van die Gees reeks is binnekort beskikbaar op kussings en hout canvases.

Mag jy weet dat die Lig wat lewe bring binne in jou is.

MOSTERD keremiek is nou beskikbaar op Ware Woorde se aanlyn winkel.Bedien met liefde:Plant-Bak-SaaiPryse is op ons webbl...
04/06/2021

MOSTERD keremiek is nou beskikbaar op Ware Woorde se aanlyn winkel.

Bedien met liefde:
Plant-Bak-Saai

Pryse is op ons webblad beskikbaar.
www.warewoorde.co.za

Die KRAAL in Zastron het die pragtigste Moedersdag geskenke.Maak hierdie Moedersdag, ń spesiale dag om jou Ma te bederf,...
08/05/2021

Die KRAAL in Zastron het die pragtigste Moedersdag geskenke.

Maak hierdie Moedersdag, ń spesiale dag om jou Ma te bederf, want sy is kosbaar.

Koop aanlyn:
www.warewoorde.co.za

Vir ń spesiale Moeder, hierdie Moedersdag.Shop online...(Gebruik rekenaar vir aanlyn aankope.)Proteas wat praat en ń sto...
03/05/2021

Vir ń spesiale Moeder, hierdie Moedersdag.

Shop online...
(Gebruik rekenaar vir aanlyn aankope.)

Proteas wat praat en ń storie vertel.
www.warewoorde.co.za

Ware Woorde kuns is hierdie naweek beskikbaar in Queenstown by die NG Kerk basaar.Kom geniet die mooi van die lewe!Gaan ...
30/04/2021

Ware Woorde kuns is hierdie naweek beskikbaar in Queenstown by die NG Kerk basaar.
Kom geniet die mooi van die lewe!

Gaan kyk, gaan proe, gaan sien....dat God goed is.

Vir ń pragtige sterk protea vrou!Maak hierdie Moedersdag besonders mooi en gee vir haar meer as net ń oulike prentjie......
30/04/2021

Vir ń pragtige sterk protea vrou!
Maak hierdie Moedersdag besonders mooi en gee vir haar meer as net ń oulike prentjie....
Gee vir haar die hart storie waarvoor dit staan.

Ware Woorde se kuns is nie net sommer so nie. Alles het ń storie, ń dieper betekenis waaroor dit gaan, soos hierdie proteas.

Gaan loer gerus op ons webblad .
(Gebruik rekenaar vir aankope)
www.warewoorde.co.za

Address

Meyerstr 44
Zastron

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833534416

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ware Woorde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ware Woorde:

Share