Die Inkpot

Die Inkpot Die Inkpot is 'n klein skryfbehoefte winkel met 'n groot hart.... en ook die nuwe tuiste van Blouwdruk. Hier bied ons jou nou ietsie van alles!
(1)

14/05/2026

Nuwe voorraad vars uitgepak!!

KOMPETISIE!!!!!Hoe neem jy deel?Volg die 3 stappe1. Koop 'n color trend of christian arts produk2. Kleur die prentjie in...
05/05/2026

KOMPETISIE!!!!!
Hoe neem jy deel?
Volg die 3 stappe
1. Koop 'n color trend of christian arts produk
2. Kleur die prentjie in
3. Skryf jou besonderhede agterop die prent en heg jou till strokie aan.
4. Kom plaas volledige inskrywing in ons boks.
Trekking vind plaas 1 Junie!

10/04/2026

Yah!!!! Ons nuwe voorraad het gekom en is op die rak! Ons is super opgewonde!!

Dit is reeds 2 jaar!!!Dankie Janolique Fortuin dat jy aan my sy was van die begin af!Jy is 'n waardige Inkpotter!!
02/04/2026

Dit is reeds 2 jaar!!!
Dankie Janolique Fortuin dat jy aan my sy was van die begin af!
Jy is 'n waardige Inkpotter!!

02/04/2026
Dit is met groot hartseer wat ons verneem het van oom Theo se afsterwe!Oom Theo Kitching het 'n behoefte gesien en begin...
16/03/2026

Dit is met groot hartseer wat ons verneem het van oom Theo se afsterwe!
Oom Theo Kitching het 'n behoefte gesien en begin 'Theo se plek' in 2006.
In 2017 tree hy af en verkoop die winkel aan Johan van Zyl.
In 2020 verander die naam na Die Inkpot.
2024 verkoop Johan Die Inkpot aan Mandi Louw.
Ons kyk terug na waar alles begin het en eer vandag die stigter van hierdie winkel... oom Theo Kitching.
Mag oom ewige rus geniet, sonder pyn, sonder kwale.
Aan Tannie Nelia, al die familie en vriende, mag die mooi herinneringe julle laat glimlag en mag God julle in hierdie hartseer tyd troos!

11/03/2026

Nuwe Voorraad sopas op die rak!!!

Ons herinner alle skoliere dat ons Woensdae vir júlle dit makliker wil maak! Kom loer in!Clanwilliam Sekondêr Sederberg ...
10/03/2026

Ons herinner alle skoliere dat ons Woensdae vir júlle dit makliker wil maak! Kom loer in!
Clanwilliam Sekondêr
Sederberg Primêr
Elizabethfontein Primer
Augsburg Landbougimnasium

06/03/2026

New stock loading

25/02/2026

Nuwe voorraad nou op die rak!!!

Address

Clanwilliam

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27274821861

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Inkpot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Inkpot:

Share