Beskuit Spens

Beskuit Spens 🧁 Handgemaakte beskuit met styl en sorg. Elke krummel vertel ‘n storie van tradisie, smaak en warmte.
📍Ermelo, Suid-Afrika - Koerier landswyd beskikbaar

☕❄️ Koffie & beskuit... dís hoe 'n mens 'n winternaweek begin!Daar is min dinge wat so lekker is soos 'n warm koppie kof...
19/06/2026

☕❄️ Koffie & beskuit... dís hoe 'n mens 'n winternaweek begin!

Daar is min dinge wat so lekker is soos 'n warm koppie koffie en vars, knapperige beskuit op 'n koue Saterdag- of Sondagoggend. Maak seker jy het genoeg van jou gunsteling Beskuit Spens beskuit vir die naweek se kuier- en koffietye.

Geure wat ons bak:
Karringmelk
Gesondheid
Cranberries & wit sjokolade
Vye & Amandel
Melktert
Sjokolade

***NUWE GEUR***
Non Added Sugar Muesli

📦 Plaas jou bestelling vandag nog en ons sorg vir die res!

📱 064 523 1500

Beskuit Spens – die perfekte maat vir elke koppie koffie. ☕💕

Kontak ons gerus met jou bestelling.Beskuit Spens M: 064 523 1500
15/06/2026

Kontak ons gerus met jou bestelling.
Beskuit Spens
M: 064 523 1500

13/06/2026
Beskuit Spens - waar koffie & beskuit hande vat...M: 064 523 1500
29/05/2026

Beskuit Spens - waar koffie & beskuit hande vat...

M: 064 523 1500

Van een pakkie tot groot bestellings - ons bak met liefde vir elke klient. Plaas jou bestelling via Whattsup, ons help g...
28/05/2026

Van een pakkie tot groot bestellings - ons bak met liefde vir elke klient. Plaas jou bestelling via Whattsup, ons help graag.☕️☕️☕️

M: 064 523 1500

Baked with Love, enjoyed with coffee...
21/05/2026

Baked with Love, enjoyed with coffee...

Tip: Why not order rusks together with your friends or colleagues and split the courier costs between you?
20/05/2026

Tip: Why not order rusks together with your friends or colleagues and split the courier costs between you?

Niks klop 'n stomende koppie koffie en 'n vars stukkie beskuit op 'n koue dag nie....Bestel 6 x pakke karringmelk beskui...
27/04/2026

Niks klop 'n stomende koppie koffie en 'n vars stukkie beskuit op 'n koue dag nie....

Bestel 6 x pakke karringmelk beskuit en kry 'n GRATIS Boston Cappuchino pak om die koue te verdryf.

Plaas jou bestelling voor/op 30 April 2026 en maak jou winter ekstra gesellig.

Ons koerier landswyd...

Bestellings kan gewa word: 064 523 1500

Address

Ermelo
2351

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beskuit Spens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Beskuit Spens:

Share