Little Showcase

Little Showcase JEREMIA 17:7-8
Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel...

JEREMIA 17:7-8
Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is; so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; 'n droë jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.

16/06/2026
Baie dankie vir almal wat die mooiste mooi komberse vir ons gebring het om dit te kon doen - julle is amazing!!! Wow, 41...
12/06/2026

Baie dankie vir almal wat die mooiste mooi komberse vir ons gebring het om dit te kon doen - julle is amazing!!! Wow, 41 Komberse!!! Dankbaar om deel van die projek te kan wees...
Volgende jaar deel ons nog meer komberse uit!!!!

12/06/2026



🎂Vla Koek 🍰Lemoen Koek 🧁Gemengde Soet happies
28/05/2026

🎂Vla Koek
🍰Lemoen Koek
🧁Gemengde Soet happies

'n Verjaarsdag wens vir 'n baie spesiale mens...Die Liefie van Appelliefie Winkel 🍎❤️ verjaar!!!!Baie geluk liewe Jenny ...
27/05/2026

'n Verjaarsdag wens vir 'n baie spesiale mens...Die Liefie van Appelliefie Winkel 🍎❤️ verjaar!!!!
Baie geluk liewe Jenny Labuschagne!
Mag die Here jou ryklik seën elke dag... en die nuwe lewensjaar net seëninge in oorvloed bring van liefde, vreugde, gesondheid, vrede en voorspoed...en jou drome groot bly en jou bekommernisse klein.
Geniet jou dag!!!

Address

60 Marais Street
Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:30

Telephone

+27825629629

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Showcase posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Little Showcase:

Share

Category