Stofpad

Stofpad Stofpad is geïnspireer deur ons land, Suid-Afrika en sy mense.

Ons is gefokus op avontuurgedrewe, volhoubare en praktiese produkte wat elke Suid-Afrikaner se leefstyl sal komplimenteer.

Cheers☕
24/08/2026

Cheers☕

Bostyd
12/08/2026

Bostyd

03/08/2026

Safari kids 🦁

Raai waar is ons????
27/07/2026

Raai waar is ons????

Beauty from above ✈️ 🌎
19/07/2026

Beauty from above ✈️ 🌎

Koffie in die Vrystaat☕
02/07/2026

Koffie in die Vrystaat☕

🌿Pilanesberg Wildsrit Review 🦁Ons het onlangs die pragtige Pilanesberg National Park besoek en was beïndruk deur die erv...
24/06/2026

🌿Pilanesberg Wildsrit Review 🦁

Ons het onlangs die pragtige Pilanesberg National Park besoek en was beïndruk deur die ervaring!

Verskeie wildspesies is gedurende ons wildsrit gesien en die park bied steeds uitstekende geleenthede om die Groot 5 te spot, dit was reënerig so hulle het duidelik vir ons weggekruip.

Die paaie is ook in aansienlik beter toestand nadat Noordwes toerisme begin het met herstelwerk aan sekere paaie, dankie ook aan FOPS wat help met herstel en instandhouding van die park!

As jy op soek is na 'n heerlike daguitstappie, is Pilanesberg die perfekte bestemming – maklik bereikbaar binne sowat 2 ure vanaf Gauteng.

'n Ware bosveld-ervaring reg op Gauteng se voorstoep! 🌿🦏🐘🦒

22/06/2026

Happy place!

Address

Howick

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stofpad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stofpad:

Shortcuts

Share