10/09/2026
’n Plek waar ons met trots ons naam langs dié van bruide plaas… 🤍
Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Bithia Bridal nou ’n trotse lid van Bruidsgids & Wedding Guide 2026 is! ✨
Vir ons gaan bruide oor soveel meer as net ’n pragtige rok. Dit gaan oor die hele reis — die opgewondenheid, die beplanning, die spesiale oomblikke en natuurlik… die oomblik wanneer jy jou rok aantrek en weet: DÍT IS DIE EEN. 👰🏼♀️🤍
Dit is vir ons ’n voorreg om deel te wees van ’n platform wat verloofde paartjies help om hul droomtroue werklikheid te maak.
🥂 Bithia Bridal × Bruidsgids 2026
Waar droomrokke en droomtroues bymekaar kom.
Kom ontdek jou “een” by Bithia Bridal. 🤍