01/09/2026
๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ - ๐๐๐๐๐๐๐๐!
Is julle reg vir 'n lekker shopday? Teken solank die datum in jou dagboek aan want op 24 September gaan ons weer groot by Pro Angling in Potchefstroom.
Soos gewoonlik kan jul spesiale aanbiedinge verwag, 'n paar gratis geskenke en natuurlik heerlike braaivleis!